Die stamboom van die Suid-Afrikaanse Marnewecks begin in Grünberg, Hesse, Duitsland en loop deur meer as twee en 'n half eeu van geskiedkundige gebeure in Suid-Afrika.

Die navorsing is gebaseer op argiefdokumente uit die Kaapse Argief, gepubliseerde genealogiese werke (De Villiers & Pama; Du Toit Malherbe; C. Pama), briefwisseling met Pfarrer Joachim Bremer van Grünberg, en die persoonlike navorsing van Willie Marneweck oor dekades.

Spelwyses van die Familienaam

Die oorspronklike Duitse naam is deur VOC-beamptes vernederlands en later verder verbaster. Al die spelwyses hieronder verwys na dieselfde familieoorsprong:

Morneweg ✦ (oorspronklik)
Marneweck
Marnewick
Marnewecke
Morneweck
Mornewegs
Marnewek

Visuele Geslagsregister

← Skuif horisontaal om die volle boom te sien →

Duitsland
Johann Melchior Morneweg
1725–1810
×
Anna Catharina Schmidt
1725–1807
Geslag 1 · Stamvader
Johann Coenraad Marneweck
1753–1825
×
Engela Elizabeth Otto
1756–1837
Geslag 2
Johan Coenraad Marneweck
geb. 1785
Johanna Christina Marneweck
geb. 1787
Johannes Marneweck
1790–1857
×
Amalia Carolina Messer
1813–1853
Anna Margaretha Marneweck
geb. 1792
Johannes Marneweck
1790–1857
×
Martha Maria Clara Scheepers
1812–1853
Eerste huwelik · Geen kinders
Geslag 3
Johan Coenraad George Messer Marneweck
geb. 1830
Elizabeth Carolina Marneweck
geb. 1833
Johan Gideon Evert Marneweck
geb. 1835
Johan Coenraad Marneweck
Johan Cornelius George Marneweck
geb. 1841
Petrus Jacobus Marneweck
1849–1913
×
Maria Magdalena Van Den Hefer
1851–1871
Engela Elizabeth Marneweck
geb. 1849
Amalia Wilhelmina Marneweck
geb. 1853
Geslag 4
Johan (Jan) Marneweck
1870–1942
×
Maria Magdalena Van Schalkwyk
geb. 1876
Maria Magdalena Marneweck
geb. 1871
Geslag 5
Petrus Jacobus Marneweck
geb. 1897
Martha Aletta Marneweck
geb. 1898
Anna Sophia Marneweck
geb. 1901
Johannes Daniël Van Schalkwyk Marneweck
1905–1969
×
Maria Jacoba Kruger
1910–1999
Hester Maria Marneweck
geb. 1910
Geslag 6
Johan Marneweck
geb. 1940
Willem Jacobus Kruger Marneweck
geb. 1941
×
Petronella Maria Barnard
geb. 1944
Johanna Maria Marneweck
geb. 1946
Robert Marneweck
1948–1994
Geslag 7
Willem Jacobus Marneweck
geb. 1964
×
Reinet Vogelsang
geb. 1968
Liezel Marneweck
geb. 1966
Elsje Marneweck
geb. 1968
Geslag 8
Corain Marneweck
geb. 2003
Klarissa Marneweck
geb. 2005
Manlik
Vroulik
Hooflijn
Broers/susters
Klik op 'n bylaag-kode (bv. A6) om die dokument te sien