Die familieargief bevat meer as 80 geskandeerde primêre bronne — van handgeskrewe 18de-eeuse VOC-dokumente tot Anglo-Boereoorlog krygsgevangeniyslyste.

Alle dokumente kan direk as PDF oopgemaak word. Gebruik die inhoudsopgawe hieronder om vinnig na 'n spesifieke afdeling te navigeer.

A — Sterftes B — Testamente C — VOC Botsing D — Oorlog E — Stambome F — Agtergrond G — Korrespondensie H — Huwelik & Geboorte I — Grünberg K/L — Foto's & Boedels Hoofgids
A

Sterftesertifikate & Kennisgewings

📄
Lys van Sterftes — JC Marneweck (de oude) Bylaag A6
📄
Lys van Sterftes — Coenraad Marneweck (de oude) Bylaag A7
📄
Death Notice — Jochem Marneweck Bylaag A9
📄
Sterftesertifikaat — Adam Marnewecke Bylaag A10
📄
Sterftelys in Engels — infant daughter of Marneweck Bylaag A11
📄
Death Notice — Catharina Wilhelmina Marneweck Bylaag A12
📄
Death Notice — Amalia Marneweck Bylaag A13
📄
Sterfkennis — Johan Christian Marnewick Bylaag A14
📄
Sterfkennis — Pieter Jacobus Marneweck Bylaag A16
📄
Sterfkennis — Maria Magdalena Marneweck Bylaag A17
📄
Sterfkennis — Johanna Elizabeth Marneweck Bylaag A18
📄
Sterfkennis — Johan Coenraad Marneweck Bylaag A19
📄
Sterfkennis — Abram Andries Stephanus Marneweck Bylaag A20
📄
Sterfkennis — Johan Coenrat Marneweck Bylaag A21
📄
Death Notice — Willem Jacobus Johannes Marneweck Bylaag A22
📄
Sterfkennis — Pieter Johannes Marnewick Bylaag A23
📄
Sterfkennis — JC Marnewek Bylaag A24
📄
Death Notice — Alida Hendrina Marneweck Bylaag A25
📄
Death Notice — Carel Jacobus Erasmus Marneweck Bylaag A26
📄
Sterfkennis — Johanna Jacoba Marneweck Bylaag A27
📄
Death Notice — Jacobus Johannes Stephanus Marnewek Bylaag A28
📄
Death Notice — Catharina Marnewick Bylaag A29
📄
Death Notice — Martha Susanna Catherina Marnewek Bylaag A30
📄
Death Notice — Elsje Catherina Marneweck Bylaag A31
📄
Dood Berigt — George Cornelis Marnewecke Bylaag A32
📄
Death Notice — Elisabet Marneweck Bylaag A33
📄
Death Notice — Jochem Marnewick Bylaag A34
📄
Death Notice — Nella Marnewick Bylaag A35
📄
Death Notice — Salomon Marnewick Bylaag A36
📄
Death Notice — Christiaan George Marneweck Bylaag A37
📄
Sterfkennis — Johan Gerhardus Petrus Marneweck Bylaag A38
📄
Death Notice — Damon Marnewick Bylaag A39
B

Testamente

📜
Testament — JC Marneweck (de Oude) Bylaag B1 · Gedateer 17 Junie 1801
📜
Testament (handgeskrewe) — JC Marneweck (de Oude) Bylaag B1.1 · Handgeskrewe weergawe van B1
📜
Testament — JC Marneweck (de Jonge) & EE Otto Bylaag B2 · Stamvader en sy vrou Engela Elizabeth Otto
📜
Testament — JC Marneweck (jnr) & CA Nortje Bylaag B3 · Seun van die stamvader
📜
Testament — Adam Marneweck & CW Du Pont Bylaag B4
📜
Testament — Johannes Marneweck & MCM Scheepers Bylaag B5 · Seun van die stamvader
📜
Testament — Johan Christiaan Marneweck & MS De Lange Bylaag B6
📜
Testament — Jochem Marneweck & Lenora M. Bylaag B8
C

Botsing van JC Marneweck met die VOC-Owerheid (1794)

⚖️
Verhoor van JC Marneweck voor die Raad van Justisie Bylaag C1 · Handgeskrewe VOC-argiefstuk — primêre bron
✍️
Apologie/Verskoning van JC Marneweck Bylaag C2 · Die stamvader se eie verskoning aan die owerheid
📋
Finale geskrif oor JC Marneweck — sy verdwyning Bylaag C3 · Verslag oor sy ontsnapping
✍️
Handgeskrewe kopie van Bylaag C1 Bylaag C4 · Alternatiewe handgeskrewe weergawe van die verhoor
📋
Vertaling van Bylaag C3 (verdwynverslag) Bylaag C5
📋
Vertaling van Bylaag C2 (apologie) Bylaag C6
✍️
Handgeskrewe weergawe — Raad van Justisie Alternatiewe kopie bewaar in hoofgids
D

Anglo-Boereoorlog — Krygsgevangenes (1899–1902)

🪖
Lyste van Krygsgevangenes Bylaag D1 · Marneweck-name op die krygsgevangeniylys
🏕️
Camp Register — Springfontein Bylaag D2 · Britse kampregister met Marneweck-inskrywings
E

Stambome

🌳
Stamboom van Mornewegs in Duitsland Bylaag E1 · Saamgestel deur Pfarrer Joachim Bremer, Grünberg
🌳
Stamregister van Marnewecks in Duitsland Bylaag Z1 · Aanvullende stamregister
F

Historiese Agtergrond & Konteksdokumente

🚢
Cape Slaves of the VOC Bylaag F1 · Historiese konteks oor slawerny aan die Kaap
📖
'n Duitser aan die Kaap — Karel Schoeman (uittreksel) Bylaag F2 · Migrasie van Duitsers na die Kaap
📖
Wikipedia — Jan van Riebeeck Bylaag F3
📋
VOC Inligting Bylaag F4 · Agtergrond oor die VOC
🗳️
Stemgeregtigdes — Wyk Grootrivier Bylaag F5 · Kiesersregister met Marneweck-name
G

Katie Lanzi Korrespondensie

✉️
Brief 1 van Katie Lanzi Bylaag G1 — Genealogiese korrespondensie
✉️
Brief 2 van Katie Lanzi Bylaag G2
✉️
Brief 3 van Katie Lanzi Bylaag G3
✉️
Brief van Katie Lanzi se suster (in SA) Bylaag G4
✉️
Brief 4 van Katie Lanzi Bylaag G5
📋
Algemene inligting G6.1 – G6.8 Bylaag G6 reeks · Aanvullende familiebesonderhede (8 dokumente)
H

Geboorte- & Huweliksertifikate

💍
Geboorte- en Huweliksertifikate Bylaag H reeks · Sertifikate vir Johan Marneweck & Magdalena; Petrus Marneweck & Van Den Hefer
I

Grünberg — Duitse Oorsprong

✉️
Briewe van Pfarrer Joachim Bremer Bylaag I 1 · Lutherse predikant van Grünberg
✉️
Brief van Hans Ott Bylaag I 2 · Korrespondensie oor die Morneweg-naam
📋
Ander Morneweg Spellings Bylaag I 3 · Spellingsvariasies van die naam
📋
Mornewegs in Darmstadt Bylaag I 4 · Rekords van die familie in Darmstadt, Hesse
🌳
Stamboom opgestel deur Pfarrer Bremer Bylaag I 5 · Morneweg-stamboom in Grünberg
📖
Iets oor Grünberg Bylaag I 6 · Geskiedkundige oorsig van die dorpie
K/L

Foto's, VOC-Soldate & Boedels

🪖
VOC Soldate 1783 Bylaag K · Lys van VOC-soldate (moontlik Marneweck-verwante)
🏡
Boedel — George Cornelis Marnewecke Bylaag L1 · Boedeldokument met bates en erfgename

Hoofgidslêers

📖
Geskiedenis van Grünberg Volledige geskiedkundige oorsig van die dorpie (in Duits)
🖼️
Foto's van Grünberg Foto's van die stamkraal-dorpie in Hesse, Duitsland
✍️
Handgeskrewe weergawe — Raad van Justisie Aanvullende kopie van die VOC-verhoorverslag

Oor die Argief

Hierdie argief verteenwoordig dekades se navorsing in die Kaapse Argief, die Bloemfonteinse Argief en die kerklike rekords van Grünberg. Baie van hierdie dokumente is deel van Unesco se Memory of the World Register.

Bydra tot die Argief