BRON: Bylaag F2-'n Duitser aan die Kaap (uittreksel)-Karel Schoeman.pdf METODE: OCR ============================================================ [Bladsy 1] BYLAAG F2: 'n Duitser aan die Kaap oom Andries uitgehuur is. Naas hulle drie was daar egter nie minder as elf menswaa ander mans uit Grinberg wat tussen 1747 en 1792 in diens van die VOC nadie maak: hy Kaap gekom het nie, ’n groottotaal van veertien oor 45 jaal 6°78 n aangesien die ‘ perstuurr beraamde bevolking van die dorpie feen 1760 ’n blote 2600 was, * is dit ’n : genoem, merkwaardig hoé syfer. : JF.S Vermoedelik was hierdie mans almal onderling verbonde deur verwantskap aangekoi of vriendskap en het hulle hul as gevolg van persoonlike aanbeveling en aan- der Stel i moediging na die Kaap begewe; waarby daar ook in gedagte gehou word dat ] later moe Griinberg tydens die Sewejarige Oorlog van 1756-1763 deur die Pruise en : is na Ne Hannoverane beset is en waarskynlik ’n ekonomiese knou gekry het wat as _ LTR verdere aanmoediging tot emigrasie gedien het. Naas die drie Schmidts was : gemaak daar onder die emigrante trouens nog drie gevalle van twee mans met telkens : panjiesti dieselfde familienaam, en een van hulle, Johannes Hertz, is bowendien na die - Namaks Kaap gevolg deur sy vrou, wat in 1774 hier aangekom het as diensmeisie van : en van | n predikant op pad na Batavia, en hulle dogter, twee van die baie klein aantal : Raad ge Duitse vroue wat deur Hoge in sy lys immigrante aangegee word. Om die : tydens s alomaanwesigheid van Duitse mans aan die Kaap gedurende die tweede helfte : ontvang van die eeu nog verder te illustreer, kan bygevoeg word dat Casper Smit in : persoon 1778 getroud is met Machtelt Combrink (later bekend as die sendingweldoenster « courage Machtelt Smit), gebore in 1749, wat self die dogter, stiefdogter, weduwee en / careful ; skoonsuster van Duitse immigrante was.” : sy gesin Moderne foto’s van Grinberg toon ’n strak, stywe, welvarende Duitse stad a RS. tussen beboste groen heuwels, met heelwat ou vakwerkhuise vir diegene wat a hetin 1 van vakwerk hou, tussen onpersoonlike moderne geboue.! Mens wonder : het: in] watter verdere inligting deur navorsing in die plaaslike argiewe aan die lig gebring : 1747 is sou kan word. : endieR Terwyl die meerderheid van hierdie Duitse immigrante geen skouspelagtige : teen dic hoogtes in die plaaslike hiérargie van die VOC bereik het nie, was daar tog *n . hetekF beduidende aantal wat tot posisies van aansien en verantwoordelikheid gevorder a sy dagt _ het, en °n paar voorbeelde uit die tyd van Hendrik Schoeman kan hier genoem 7 vaderia word: die betrokke mans het terloops almal in die hoedanigheid van soldaat by . DG die Kompanjie gedien. . wat in ’n Enigsins vroeér aankomeling was H.C. Méller uit Hamburg, wat sedert : heemra 1682 aan die Kaap was. Hy self het burgerraadslid geword, maar hy is noe- - met dic 178 [Bladsy 2] landdros van Stellenbosch gedien, en getrou met die suster van ds. Beck. Waar Mentzel noem dat die vroeére voorreg van die Kaapse owerheid om matrose en soldate van verbygaande skepe te lig, afgeskaf is, voeg hy by, ‘Since that time the Cape Government has only been allowed to take off the ship’s books the names of men who desire to remain at the Cape.’® Ten slotte het dit volgens die gegewens by Hoge gedurende die agttiende eeu gereeld gebeur dat Duitsers in diens van die Kompanjie uitkom om by familielede of stads- of dorpsgenote aan te sluit wat reeds aan die Kaap gevestig was, wat beteken dat hulle by hul indienstreding uitdruklik gevra het om hier te mag diens doen en dat die versoek ingewillig is. Waarskynlik kon die Kompanjie binne die raamwerk van sy breé beleid en algemene behoeftes toegeeflik wees wanneer dit hom pas. Met betrekking tot die ongeveer 4000 individue van wie hy besonderhede verstrek, merk Hoge op, ‘only a very limited number—about a hundred, as far as we have been able to ascertain—left the Cape again’,” en terwy] dit natuurlik ’n sekere aantal sterfgevalle in dienstyd insluit, dui dit op grootskaalse vestiging deur mans wie se dienstyd beéindig was, en lewer goeie getuienis van die Kaap se koloniseringsmoontlikhede. Die feit dat Kompanjiesdienaars aan die Kaap so dikwels familie en bekendes in Duitsland aangemoedig het om hulle te volg, moet gesien word as ’n verdere aanduiding dat dit by alle aantoonbare beperkings tog ’n aantreklike woon- en werkplek was en een wat in heelwat gevalle bewus as sodanig gekies is. Mens vind voorbeelde hiervan in die geskiedenis van die Badenhorsts en die Becks wat nog hul verskyning in Hendrik Schoeman se verhaal sal maak, terwyl J.N. Schott uit Marburg in 1767 gevolg is deur twee broers wat albei as leenknegte by hom gedien het, en J.T. Rhenius het selfs drie van sy broers laat uitkom. Die mees opvallende voorbeeld van hierdie proses wat ek ken, begin met | ene Johan Smit (Johannes Schmidt) uit Grinberg in Hesse, ten noorde van | Frankfurt am Main en in die nabyheid van GieBen, wat in 1747 as soldaat na || die Kaap gekom, as bakker gewerk, en in 1753 vryburger geword en sy eie _ bakkery begin het. Sy broer Andries Smit (Andreas Schmidt) het hom in _ laasgenoemde jaar gevolg en in 1760 vryburgerskap verkry, op sy beurt gevolg | | deur hul neef Casper, wat in 1763 reeds aan die Kaap aanwesig was in die hoedanigheid van soldaat en vir enige jare deur die Kompanjie as kneg aan sy 177 ee [Bladsy 3] 88. BS2se aE 96, @® 98. 99. 100. 101. 102. 103. Schmidt, pp.387-398 passim, . Plakkaatboek II, 109-128 passim. Precis: Journal, pp.296~299 passim. Resolusies 7, v-viii passim. Resolusies 7, 1. . Resolusies 7, 14. Resolusies 7,97. Sien Hoge, ‘Preface’, Sien hiervoor Precis of the archives of the Cape of Good Hope: Letters des- patched from the Cape, 1652-1 662; ed. H.C.V. Leibbrandt (1 900), ITI, 283-306 (1656-62); G.G. Kloeke, Herkomst en &roei van het Afrikaans (Leiden: Universitaire Pers, 1950), pp.240-248 (1 664); A. Hulshof, “Compagnie’s dienaren aan de Kaap in 1685’, Bijdragenvan het Historisch Genootschap te Utrecht LXTI (19417). Hoge, ‘Preface’. Heese:Herkoms, p.13, met verwysing na H.T. Colenbrander, De afkomst der Boeren (1902). Mentzel:Life, p.12. Mentzel:Description 2, 114. Mentzel:Life, p.47. Sien Schoeman:Voorspel, pp.163-165. Precis of the archives of the Cape of Good Hope: Journal, 1662-16 70; ed. H.C.V. Leibbrandt (Cape Town: W.A. Richards, 1901), p.251. Kolb I, 419, Mentzel:Life, p.36. Hoge, ‘Preface’. Sien Hoge; inskrywings onder: Blesser, Bott, Hertz, Linker, Marneweck, Pfefier/ Pfeiffer, Reuter, Schmidt & Semler. Ekis dank verskuldig aan die Universiteitsbiblioteek te GieBen vir hierdie inligting, Sien Schoeman:Dogter. Vir Grinberg, sien Kurt Funk, Griinberg: Geschichte und Gegenwart; 2. tiberarb. -Auflage (GieBen: Brihischer Verlag, 1997). Mentzel:Life, p.121. GC. de Wet in SABW 3, 19, Schmidt, p.388. "e beskd wan wk @ Sad